Email
Call Me
  1. Home » 
  2. Caravans » 
  3. Pretoria-Tshwane » 
  4. 2013 » 
  5. ad 72041
 

Top of the range 4X4 SAFARI KAMPEER SLEEPWA kompleet met tent

Posted Mar 03, 2020  
6194 Visits
R200,000
Province: Gauteng
City: Pretoria-Tshwane
Address: 629-16th Ave, Rietfontein, Pretoria, 0084, South Africa
Year: 2013
Color: Silver
Condition: Certified Pre-Owned
Seller Type: Owner
2013 Bush Nest VISAREND/FISH EAGLE (Mark II)
Vervaardig van Vlekvrye Staal en Aluminium met mild steel onderstel.
Oplig dak

Spesifikasies
Enkel as 2500kg
GVM 1850kg
Tara 820kg
Lengte 4100mm
Wydte 1900mm
Hoogte 1500mm
Wiel basis 3000mm
Geremde Coupler 2000kg

Ingesluit:
Los aanhak trapleer
Fly sheet
Timkin "Wheel bearing kit"
85mm dikte dubbel bed matras
Neuswiel "Jockey"
Ingeboude kombuis met Kombuis sakkies en spasie vir:
Eierspaan
2x Opdienlepels
5-stuk messestel
Blikoopmaker
Botteloopmaker
Aansteker
24-stuk eetgereistel
6x Nageregbakkies
6x Steakborde
6x Koeldrank en 6 whisky glase
6x Koffie bekers
4x 500ml plastiekhouers
Stabiliseerders
6 Funksie stamper met gasbottel houers
Kroeg rak & Kant rak
Drie plastiekhouers met glysisteem (voor)
Vier plastiekhouers met glysisteem (agter)
Volledige stel Tent Mure
Daktent met toebehore
2x Outback 6kg Gasbottel
1x Outback 4kg Gasbottel
2x Diepsiklus 105ah Battery
12V Circuit Breaker sisteem
C-TEK M300 12v Batterylaaier
C-TEK DC-DC Batterylaaier (Voertuig)
2-Plaat gasstoof
LED beligting binne
220V DB houer met waterdigte krag punt
220V 1.5m kabel
12V Krag Punte
Enkel Battery Monitor
110L Ingeboude watertenk sisteem met koperkraan
Waterpomp met toebehore
8L Gas Warmwater sisteem met toebehoer
Yskas glysisteem
Laai sisteem bokant yskas
Opwasrak (vlekvrye staal) met skottels
69L Neuskas met deksel en bagasie reëling
Eezi Awn 270 Bat Wing

Pieter van Greuning


+2********Show phone
Claim listing
Related Ads
Sponsored Links
Go to top